DA eis dat koppe rol weens oorbetaling vir watertenks

Loading player...
Die DA in Mpumalanga eis dat relevante beamptes van die provinsiale Departement van Menslike Nedersettings geskors en ondersoek word weens die beweerde oorbetaling vir watertenks. Volgens Jane Sithole, die DA se provinsiale leier, is daar volgens die Spesiale Ondersoek Eenheid bevind dat 5-komma-7-miljoen-Rand en 8-komma-9-miljoen-Rand spandeer is aan watertenks wat tussen 625-duisend- en 1-komma-250-miljoen-Rand werd is. Sithole sê verlede jaar is ‘n leerling dood toe een van die tanks ineengestort het, en die kontrakteur word deur die polisie ondersoek.
2 Apr 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min