ToekomsVenster: Moenie toegee nie

Loading player...
Ons wil nie een dag hoor dat die Here vra, waarom het jy nie geleef nie? Waarom het jy jou tuisgemaak in tragedie, hartseer, bitterheid en verwyt?
9 Apr 2024 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min