Veilig met vuurwapens en kinders in die huis

--:--
Ian Cameron en Heinke Hartdegen is albei ouers en voorstanders van wettige en verantwoordelike vuurwapeneienaarskap. Hulle gee raad oor hoe om seker te maak jou kinders bly veilig as dit by vuurwapens in die huis kom.
15 Apr Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Diaan Daniels se wenke vir ma van die bruid

Hoewel ma’s van die bruid of bruidegom voel dat ʼn stylvolle broekpakkie perfek is vir die groot geleentheid, meen Diaan daar is deesdae nóg meer opsies beskikbaar.
22 May 3 min

Vyf minute finansies: Bou só jou neseier vir die oudag

Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die vierde aflewering van dié reeks gesels hy oor die belangrikheid van uittree-annuïteite en verduidelik hoe om jou neseier…
21 May 6 min

Wat is Pinkster?

“Dit is nie ʼn dag wat ons ligtelik opneem nie. Vandag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees.”
19 May 11 min