Dr Carin Strydom: Wil jy jou SMME laat blom?
--:--
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Wil jy jou SMME laat blom?”