ToekomsVenster: Die Heilige Gees teenoor ons eie gewete

Loading player...
Die gewete hou ʼn mens by die “ek, ellendige mens”-gedeelte van Paulus se klag, maar die Heilige Gees bring ons by “maar ek dank God in Christus Jesus”.
29 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min