Dr Carin Strydom:

--:--
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons vat die week alles saam wat ons oor SSME’s bespeek het die afgelope paar weke in haar praatjie met die tema: "Die elemente van die raamwerk vir SMME oorlewing tydens krisistye."
1 May 10AM English Explicit South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter: doen aan ander...

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Doen aan ander…” uit Matt 7:12
16 May 11AM 5 min

Kalaharistories: Broeikas vir Sy bruid

HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Broeikas vir Sy bruid” uit…
16 May 11AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
15 May 11AM 5 min