Laeveld Lugskou volgende naweek

--:--
Die ABSA Laeveld lugskou wat volgende week plaasvind, behels ‘n intense vertoning van drie ure by een van die beste venues in SA vir ‘n lugskou: Die Ou Nelspruit-lughawe. Johan Heine van Kishugu:
2 May 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

SANParke stel hek-kwotas in vir Krugerwildtuin

SANParke gaan hekkwotas instel vir dagbesoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin gedurende die feestyd. Dit geld vandaf 15 Desember. Besoekers word aangeraai om vooraf aanlyn te bespreek of via SANParke-besprekings. Tydgleuwe sluit in half-ses tot agtuur soggens, van agt tot tien voormiddag, en na 10-uur. Die woordvoerder van die wildtuin, Ike…
2 Dec 7AM 1 min

Ondersoek na polisie glo drie onwettige mynwerkers in Sabie doodskiet

Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n voorval waartydens drie vermeende onwettige mynwerkers gister in Sabie doodgeskiet is. Volgens die polisie was hulle besig met roetinepatrollies in die omgewing van die New Village-mynskag toe daar uit verskillende rigtings op hulle geskiet is. Een beampte van die honde-eenheid is in die been getref…
29 Nov 6AM 1 min

Twee Mosambiekse broers gevonnis weens perlemoen

Twee Mosambiekse broers is deur die Boschfontein-streekhof gevonnis vir oortreding van die Immigrasiewet en die Wet op Mariene Hulpbronne. Jose Carlos en Ivo Alberto Matsinhe was op pad van Suid-Afrika na Mosambiek toe die polisie gedroogde perlemoen in hul enkelkajuitbakkie gevind het. Dit het ‘n geraamde straatwaarde van meer as…
29 Nov 3AM 1 min

Man sit lewenslank wat meisie doodsteek

Die Mpumalanga Hooggeregshof het ‘n man lewenslange tronkstraf opgelê vir die wrede moord op sy vriendin – tydens die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders. Die 44-jarige Vermando Chowe het Soneni Mashaba in Desember 2022 in Shabalala Trust in Hazyview voor haar twee kinders met ‘n…
29 Nov 3AM 1 min