Goddelike Perspektief - Psalm 44

Loading player...
Voel jy soms 'Godverlate'? Wat staan jou te doen indien jy dalk so voel vandag? Psalm 44 nooi ons om vanuit Sy perspektief na ons emosies te kyk. Hy bly getrou...Sy Woord en getroue beloftes staan altyd vas.
9 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min