LUR bekommerd na nog ‘n verkeersbeampte deur vragmotor doodgery word

Loading player...
Die waarnemende LUR vir Gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Busi Shiba, het haar skok uitgespreek na nog ‘n verkeersbeampte deur ‘n vragmotor doodgery is op die provinsie se paaie. Die jongste voorval het Sondagoggend op die N4 naby Komatipoort plaasgevind toe die betrokke beampte ‘n vragmotor probeer stop het. Dit is die tweede voorval binne etlike dae. Die 52-jarige Henry Ngwamba is onder soortgelyke omstandighede op die N2 naby Mkhondo dood toe hy in die uitvoer van sy take deur ‘n vragmotor getref is. Die woordvoerder van die departement, Moeti Mmusi:
6 May 2024 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min