ToekomsVenster: Sy handewerk is ’n uitnodiging

Loading player...
Die Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na.
7 May 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min