#2 Die padkaart na kulturele selfbestuur
--:--
In die 34ste hoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, sit Flip Buys ʼn raamwerk uiteen wat as ʼn vertrekpunt kan dien vir ʼn moontlike staatkundige plan vir kultuurgemeenskappe soos Afrikaners.