ToekomsVenster: Met die belofte van die wederkoms kom ʼn opdrag

Loading player...
Gehoorsaamheid is om vreugdevolle besig te wees met die koms van God se ryk op aarde. Hoe en waarmee is jy besig?
13 May 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min