Die Stad van die Groot Koning - Profetiese Realiteit - Psalm 48

Loading player...
Het jy jouself al gesien as deel van God se Groot Stad - en dit profeties jou eie realiteit gemaak? Psalm 48 gee insig hieroor, mag die Woord vir jou tot seën wees
6 Jun 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min