God is bo almal, en alles, verhewe!

Loading player...
Daar is groot krag daarin om God se Naam en Grootheid te besing, veral wanneer jy voel jy gaan deur 'n laagtepunt. Psalm 47 is een van daardie bemoedigende Psalms. Prys die Here vir Sy Grootheid, vêr verhewe bo enige tydelike laagtepunte wat ons mag beleef.
30 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min