ToekomsVenster: Waarheid en omgee in God se koninkryk

Loading player...
Sy koninkryk word deur waarheid en omgee gekenmerk. Is dit waarvoor jy jouself beywer? Het jy ʼn Koninkryk-hart?
3 Jun 2024 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min