'n Lewendige Getuienis - Psalm 49 - Elsie Potgieter

Loading player...
Die Heerlikheid van Christus, en Sy Lewe in ons, in oorvloed, is een van Jesus se beloftes wat vas bly staan, vir ewig. In die midde van die uitdagings van die lewe, en dood, is Hy die enigste Een wat ons werklik kan red! Luister saam na Elsie Potgieter se treffende getuienis, waarin sy deel wat die Vader se oorwinnende liefde, Sy alomteenwoordige vrede, en Sy kragtige Woord, deur Psalm 49, vir haar beteken. Mag jy gestig word daardeur.
13 Jun 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min