Beloning uitgeloof vir inligting oor vermiste seuntjie van Pienaar

Loading player...
Die polisie in Mpumalanga se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywehet ‘n beloning van 20-duisend-Rand uitgeloof vir inligting oor ‘n sesjarige seuntjie wat al amper drie weke vermis word in Pienaar. Junior Mabandla is die middag van 3 Junie laas gesien toe hy sy ouerhuis verlaat het om ‘n nabygeleë winkel te besoek. Hy het ‘n blou trui en swart broek aangehad. Hy is nog nie weer gesien nie. Die polisiewoordvoerder, Kolonel Donald Mdhluli:
21 Jun 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min