'Seer'
--:--
Ntando Ntuli, 'n jong skeidsregter, het hierdie liedjie self geskryf en uitgevoer. Dit handel oor sy grootwordjare in 'n kinderhuis en die pad wat hy tot dusver gestap het.