ToekomsVenster: Gesels met God

Loading player...
Dan weer, God skep ʼn behae daarin dat ons met Hom praat – al is dit om sommer so met Hom te gesels oor wat jy dink jy vir aandete gaan voorberei.
21 Jun 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min