NVG verwelkom vonnis vir sekuriteitswag wat moord pleeg

Loading player...
Die Nasionale Vervolgingsgesag het die vonnis verwelkom vir 'n sekuriteitswag vir moord, poging tot moord en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie. Sarel Petrus du Plessis is gister lewenslange gevangenisstraf opgelê deur die Mpumalanga Hooggeregshof in Middelburg met ‘n addisionele 38 jaar wat samelopend uitgedien sal word. Volgens die woordvoerder van die NVG, Monica Nyuswa, het hy op 5 Desember vir Bhekimuzi Ziko op ‘n plaas in Tenbosch naby Komatipoort met ‘n ongelisensieerde vuurwapen doodgeskiet. Hy het op die plaas gewerk as ‘n sekuriteitswag toe Bhekimuzi saam met twee vriende en sy ouer broer werk kom soek het tydens die lietsjie-oestyd.
26 Jun 2024 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min