Mpumalanga betreur afsterwe van befaamde onderwyser

Loading player...
Die Mpumalanga Departement van Onderwys betreur die afsterwe van die Kringbestuurder vir Lekwa-Oos, Themba Ndlovu. Hy is Vrydagaand oorlede nadat hy by sy huis inmekaargesak het. Die LUR vir onderwys, Cathy Dlamini, het vanoggend by sy familie besoek afgelê om haar medelye te betuig. Die woordvoerder van die department, Gerald Sambo, het Ndlovu beskryf as een van die mees suksesvolle kringbestuurders in die provinsie met Lekwa-Oos wat in 2022 as die bes-presterende kring in Mpumalanga aangewys is.
2 Jul 2024 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min