Vrydag 5 Julie 2024

--:--
Luister gerus na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 5 Julie 2024. Ons het weer die voorreg om te leer van Izak Coetzee wat ons leer oor die betekenis en plek van Christus in die Feeste wat ons Vader ingestel het. Daarna help Prof Wentzel Coetzer ons andermaal ontslae te raak van enige moontlike Generasie Bagasie wat ons weg hou uit ‘n lewe van oorwinning in Christus! Elizabeth Jordaan se vertelling oor die lewe en bydrae van Andrew Murray ook in ons Suid-Afrikaanse geskiedenis, bevat baie om oor na te dink en waarvan ons moet leer.
5 Jul Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - Vrydag 6 Sept 2024

Pastoor Werner van der Walt kom kuier saam om te gesels oor die groot belangrikheid van vergifnis - hy skoei graag sy lering op dit wat met Josef gebeur het. Elizabeth Jordaan deel ook verder met ons oor die baie belangrike en groot invloed wat Andrew Murray op die mense…
6 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 23 August 2024

Vir Potgooi: Sonja Basson was ‘n gelukkige boervrou van die Vrystaat toe sy op ‘n dag onverwags in ‘n geweldige frats veldbrand beland het!! Sy het besonder erge brandwonde opgedoen – maande in hospitaal en onder sorg van dokters geleef – en opgestaan! Haar belangrikste opstaan het gekom toe sy…
23 Aug 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 16 August 2024

Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
16 Aug 1 hr 37 min

Delf steeds dieper - Vrydag 09 Augustus 2024

Vrouedag!! OP hierdie Vrouedag kon ons nie anders as om soos ‘n Koningin Ester van ouds voor ons Vader te kniel om te bid vir ons land en haar mense!! Luister! En bid saam! Asseblief
9 Aug 1 hr 35 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 02 August 2024

Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
2 Aug 1 hr 35 min