Verstaan die grootheid van God se verontskuldiging

Loading player...
Het jy al so die merk gemis, of in eenvoudige Afrikaans gestel, so drooggemaak, dat dit nie voel of jou skuld weggeneem kan word nie? In dié eerste aflewering van Psalm 51, sien ons baie mooi hoe God 'n koning - wie gesteel, en gemoor het - verontskuldig! Mag die Psalm vir jou tot seën wees
4 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min