Kalaharistories: Anna se simfonie

Loading player...
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Anna se simfonie” uit Eks 3:10.
11 Jul 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Te veel/ te min afhanklikheid

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Te veel/ te min afhanklikheid
26 Mar 10AM 4 min

Arno Claassen - Volgens jou geloof

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “Volgens jou geloof.”
25 Mar 11AM 3 min

Wynand du Preez - Vra enigiets, Hy gee wat Hy wil

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Vra enigiets, maar die Here besluit” uit Matt 7:7 en Lukas 11:13
25 Mar 10AM 5 min

Dr Stefan Schoeman oor Hartsorg

As deel van Hartbewustheidsmaand kuier Johann met Dr Stefan Schoeman (ook bekend as Dok Stef) vanmiddag oor hoe om ons hart te versorg, en hoekom ons harte so sukkel deesdae.
18 Mar 10AM 32 min