ToekomsVenster: Kry die hulp wat jy nodig het

Loading player...
Hoe lank gaan jy self probeer? Ek is daarvan oortuig dat die Here deur sy Gees sê – kom by hulp uit.
11 Jul 2024 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min