Ken jy 'n dwaas, wie dink in sy hart dat daar geen God is nie? Psalm 53 praat hieroor

Loading player...
DIé Psalm praat oor die dwase, die afgedwaaldes, en dié wat onreg pleeg. Tog bespeur ons 'n heerlikheid hierin, opgesluit vir die kind van God, wat deur die bril van die kruis na God se genade, liefde, en vergifnis kyk, en juis as gevolg daarvan, 'n liefdesplig het teenoor die wat dwaas optree.
25 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min