DA vra dat provinsie plan maak met toilet-tekort

Loading player...
Die DA is ontsteld dat meer as 17-duisend huishoudings in Mpumalanga steeds die emmertoiletstelsel gebruik. Volgens die 2022-sensusverslag wat in Junie deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is, het 'n verdere 24-duisend huishoudings glad nie toegang tot toilette nie. James Masango, die DA se woordvoerder vir Menslike Nedersettings, sê Mkhondo-, Nkomazi-, Bosbokrand- en Dr. Pixley Ka Isaka Seme is die munisipaliteite met die hoogste persentasie huishoudings sonder toegang tot toiletgeriewe.
18 Jul 2024 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min