Vermeende dwelmhandelaars in Evander aangekeer

Loading player...
Die Valke het gister saam met die Secunda honde-eenheid vyf Nigeriese burgers in Evander gearresteer vir handel in dwelms, inmenging met polisiepligte en oortreding van die Immigrasiewet. Volgens die woordvoerder van die Valke in Mpumalanga, kaptein Dineo Sekgotodi, is twee verdagtes is in hegtenis geneem vir handel in dwelms. Die eienaar van die huis is gearresteer toe hy met die polisie se pligte ingemeng het. Nog twee verdagtes het nie paspoorte of permitte gehad om in die land te wees nie. Hulle sou vandag hul eerste hofverskyning maak.
19 Jul 2024 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min