Laat jou sorge aan die Here oor - Psalm 55

Loading player...
Stres jy? Die Vader se antwoord hierop...RUS in My...werp jou bekommernisse op My...want Ek sorg vir jou - mag die Psalm jou vreugde, en vrede, herstel op 'n tasbare wyse
23 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min