ToekomsVenster: Alles het ’n tyd

Loading player...
“Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd: ʼn tyd om gebore te word en ʼn tyd om te sterwe ...” – Prediker 3:1-2
26 Jul 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min