DA vol hoop vir provinsiale rede

Loading player...
Die DA het sy hoop uitgespreek dat die premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, tydens sy provinsiale rede Woensdag aandag skenk aan die groeiende behuisingstekort in die provinsie, onafgehandelde infrastruktuurprojekte sowel as die ontbinding van agenstkappe soos MEGA en MRTT. Bosman Grobler, die DA koukus-leier in die wetgewer, sê steenkoolvragmotors op toerisme-roetes en munisipaliteite se skuld aan Eskom en Rand Water is van die ander areas wat aandag moet geniet, sowel as ‘n tweede polisiestasie vir Pienaar en ‘n Skool vir Blindes en Dowes.
29 Jul 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min