Mkhondo-munisipaliteit sonder SB, HFB

Loading player...
Die DA in Mkhondo het ‘n beroep gedoen op die burgemeester, Ngelosi Ndhlovu, om dringend ‘n munisipale bestuurder en hoof finansiële beampte aan te stel. Dit volg na die termyne van die vorige twee op 31 Julie verstryk het, en die munisipaliteit geen stappe geneem het om die posisies te vul nie. Die DA-raadslid, Irene Brussow, sê gevolglik het dienslewering tot ‘n stilstand gekom. Sy sê die munisipaliteit kon ten minste toestemming gevra het om die termyne van die twee amptenare, wat waargeneem het in die poste, te verleng.
6 Aug 2024 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min