Diens môre vir treinslagoffers gehou

Loading player...
‘n Gedenkdiens vir die ses leerlinge van Môrelig-gekombineerde skool wat verlede week in ‘n botsing tussen ‘n trein en skoolbus dood is, word môre in Mafube gehou. Nog 19 kinders is beseer. Van hulle is ernstig beseer en is steeds in die hospitaal. Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid sê sy ondersoek na die ongeluk sal ongeveer 30 dae neem om te voltooi. George Mthethwa, die woordvoerder van die Mpumalanga provinsiale regering, sê hulle reël ook ‘n begrafnis vir die slagoffers.
6 Aug 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min