ToekomsVenster: ’n Verpligting en ’n prys

Loading player...
Die skrywer sê dat die kroon van die hemelse wedloop onverganklik is. Niks kan daarmee vergelyk word nie. Dit kos egter toewyding en self prysgawe.
8 Aug 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min