ToekomsVenster: Dink en verken voordat jy vertel

Loading player...
Ons het geduld en verhouding en begrip nodig. Sagtheid en deernis en omgee en liefde. Die Evangelie is eenvoudig, maar dit is nie simplisties nie.
6 Aug 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min