Hoe laat mens prakties jou sorge aan die Here oor?

--:--
Het jy sorge, en wat doen jy daarmee? Veral as jy jouself in 'n woestyntyd beleef...? Wie van ons word nie getoets daardeur nie? Laat dit oor aan jou Vader. Werp jou bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir jou! (1 Petrus 5:7)
8 Aug Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 70

Müller en Annie Crauwcamp gesels vanoggend oor Ps 70 - Hy het gekom om ons te red!
21 Nov 46 min

Ps 69

Hoe het die mensdom gelyk na Adam en voor Christus? Muller en Charles van Onselen kuier vanoggend rondom Ps 69 waar Dawid sy perspektief gee
14 Nov 48 min

Ps 68

Müller en Freddie Hendriks gesels oor Ps 68
7 Nov 49 min

Ps 67

Müller en John Hendricks gesels oor Ps 67
31 Oct 52 min

Ps 66

Müller en sy vrou Annie Crauwcamp gesels oor Ps 66
24 Oct 43 min