Wat moet jy doen as jy onder ongeregtige leierskap ly?

Loading player...
Almal van ons beleef by tye onderdrukkende leierskap, of neerhalende bestuur. Hoe hanteer ons dit vanuit 'n Woord, en Heilige Gees, gedrewe perspektief? Mag hierdie Psalm, vir jou tot insig en seën wees
29 Aug 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min