Gr. 12's skop eindeksamen af

Loading player...
Die matriekklas van 2024 het vandag met hul rekordeksamen begin. Die LUR vir Onderwys in Mpumalanga, Cathy Dlamini, het leerlinge alle sterkte toegewens en die kandidate aangemoedig om die geleetheid as voorbereiding te gebruik vir die eindeksamen later vanjaar. Sy vra ook dat onderwysers en ouers die leerlinge ondersteun. ‘n Woordvoerder van die Departement, Gerald Sambo sê die eksamens duur vir ongeveer die volgende vier weke.
19 Aug 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min