ToekomsVenster: Wees vir hulle ’n stem

Loading player...
Dalk is jy ook een van die wat roep, maar jou stem het hees geword, jy het opgegee met die verwagting dat iemand gaan luister, gaan opdaag, gaan help. Dalk lê jou genesing daarin om juis daarom aan ʼn ander roepende aandag te gee, immers, jy weet hoe dit voel.
19 Aug 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min