Man wat vriendin aan die brand steek verskyn vandag in Carolina-hof

Loading player...
'n Man verskyn vandag in die Carolina-hof op 'n aanklag van poging tot moord na hy glo sy 22-jarige vriendin aan die brand gesteek het. Volgens die polisie in Mpumalanga het die voorval vroeg Dinsdagoggend plaasgevind. Die man het 'n vlambare vloeistof oor haar gegooi en aan die brand gesteek. Die slagoffer is deur bure gered en veg tans vir haar lewe in die hospitaal. Volgens die polisiewoordvoerder, Kolonel Donald Mdhluli is die 34-jarige verdagte dieselfde dag aangekeer.
22 Aug 2024 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min