Ps Japie Venter - wat regtig belangrik is

--:--
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat regtig belangrik is” uit MATTEUS 6:25 NLV
“Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame – wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is ’n mens se liggaam nie baie belangriker as klere nie?”
3 Sep 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

We Are Messengers coming to SA

Then We Are Messengers are coming to SA middle November and Brad Kirsten had an interview with Darren Mulligan from We Are Messengers to catch up with them before their visit.
12 Sep 10AM 11 min

Deon Gerber - Need Prayer?

Ons het almal gebed nodig, en Radiokansel luisteraars sal ook van hierdie gebedsdiens gebruik kan maak. So ons gesels met Deon Gerber, wat vir ons gaan verduidelik hoe Need Prayer? werk.
11 Sep 10AM 14 min