DA eis aksie oor toenemende verkragting

Loading player...
Die DA in Mpumalanga is bekommerd oor die steeds toenemende gevalle van verkragting in die provinsie. Teboho Sekaledi van die DA sê Kabokweni, Pienaar en Piet Retief tel onder die 30 polisiestasies in die land waar die meeste verkragtingsake tussen April en Junie aangemeld is – volgens die jongste misdaadstatistieke wat verlede week vrygestel is. Hy sê in Kabokweni is dubbeld soveel gevalle vanjaar aangemeld as in dieselfde periode vier jaar gelede en in Piet Refief drie keer meer gevalle.
2 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min