Polisieman in hof wat glo vrou doodskiet

Loading player...
‘n 39-jarige polisiesersant verskyn vandag in die Emalahleni-landdroshof op ‘n klag dat hy sy vrou vroeg Sondagoggend in Witbank doodgeskiet het. Elsie Mothali was 37-jaar oud. Sy is na bewering verskeie kere geskiet terwyl sy bestuur het. Dit het ‘n botsing veroorsaak. Die man het homself aan die polisie oorhandig. Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris, Generaal-majoor Zeph Mkhwanazi, het die voorval ten sterkste veroordeel. Die woordvoerder, Kolonel Donald Mdhluli:
3 Sep 2024 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min

Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie

Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenaliseer te word, vanaf Maandag implementeer. Thea Rix verduidelik wat jy moet doen.
11 Dec 2025 6AM 7 min