Dinge wat jy moet weet VOOR jy 'n hond kry

Loading player...
In hierdie episode gesels Tersia en Philip van A Wagging Success oor al die dinge wat mense moet weet om 'n ingeligte besluit te neem VOOR hulle hul nuwe hondjie deel maak van die gesin. Hoe kies ek die regte honderas? Kan ek dit bekostig? Het ek die nodige tyd vir hierdie nuwe hond? Hoeveel honde is gneoeg? Dit en nog meer - luister saam. #fortheloveofdogs
9 Sep 2024 English South Africa Hobbies · Kids & Family

Other recent episodes

Toddlers and Dogs - A Survival Guide

In this episode I run through my top list of things to be mindful of when you have toddlers in the home, grandchildren coming to visit, or friends with toddlers who visit homes with dogs. It's a quick one, but it's important!
16 Oct 10 min

Is a breed ban the answer for Pitbulls?

From decades of experience with dogs, rescue organisations, and the NSPCA - Philip talks about breed bans for the Pitbull breed - a divisive and nuanced discussion, not to be taken lightly. Philip assisted St Francis Bay Animal Rescue for many years to assess Pitbull dogs after they have been…
19 Aug 14 min

Hoe om 'n baba hondjie reg groot te maak

In hierdie episode gesels Philip met Esmarie Yssel, aanbieder van Dierbaar, oor hoe om jou nuwe baba hondjie reg groot te maak van dag 1 af - om sommer enige toekomstige probleme te voorkom. As jy daaraan dink om 'n nuwe hondjie te kry, is hierdie een vir jou.
18 Jun 6 min

Is Dominansie Aggressie in honde 'n werklikheid?

Wat is dominansie aggressie? Hoe herken ons die gedrag? Waarom maak dit saak? In vandag se "throwback" eisode kyk ons na dominansie aggressie, 'n werklike verskynsel in hondegedrag. Hier is alles wat jy moet weet daarvan.
28 Apr 13 min

Aggressie in honde - wat mense moet weet

In hierdie episode gee ons 'n oorsig van aggressie in honde - van aggressie teenoor honde tot voorwerp aggressie - hier is wat JY as mens moet weet wanneer jy tekens van aggressie in jou hond sien.
28 Mar 16 min