Johann Els gesels met Ps Immanuel Landman van Elim Gemeente in Hatfield. Hy is tans besig om deur die land te reis om predikante toe te rus met Teach Every Nation se materiaal.
As deel van Hartbewustheidsmaand kuier Johann met Dr Stefan Schoeman (ook bekend as Dok Stef) vanmiddag oor hoe om ons hart te versorg, en hoekom ons harte so sukkel deesdae.
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Loof Hom vir Wie Hy is” uit 2 Kronieke 20
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.