Ps Mark Taljaard - vergeet die verlede

--:--
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: vergeet die verlede uit Fil 3 4n 4
12 Sep 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Radiokansel Kronekamp 6 - 8 Junie

Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp by Buffelspoort 6 – 8 Junie saam met die Krone. Boek by Annemarie Esterhuizen - op 082 936 9874 of epos kamp@radiokansel.co.za
12 Mar 10AM 14 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
12 Mar 11AM 5 min

Kalaharistories: Die Skepper God se slagding

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die…
13 Mar 11AM 4 min

Huweliksfokus: Moenie 'n perfekte huwelik verwag nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik verwag nie.”
12 Mar 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Raak betrokke maar raak ook stil

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Raak betrokke, maar raak ook stil” uit Ps Jak 1:27
13 Mar 11AM 5 min