We Are Messengers coming to SA

Loading player...
Then We Are Messengers are coming to SA middle November and Brad Kirsten had an interview with Darren Mulligan from We Are Messengers to catch up with them before their visit.
12 Sep 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Arno Claasen - God is goed

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “God is goed.”
18 Mar 11AM 3 min

Wynand du Preez - Die sorge van die lewe

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die sorge van die lewe” uit Matt 6:25
18 Mar 10AM 6 min

Radiokansel Kronekamp 6 - 8 Junie

Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp by Buffelspoort 6 – 8 Junie saam met die Krone. Boek by Annemarie Esterhuizen - op 082 936 9874 of epos kamp@radiokansel.co.za
12 Mar 10AM 14 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
12 Mar 11AM 5 min

Kalaharistories: Die Skepper God se slagding

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die…
13 Mar 11AM 4 min