Europese stad bekoor, inspireer Nataniël

Loading player...
Of dit nou in Suid-Afrika of in Nederland is, hy hou nooit op om sy passie vir die kunste met die wêreld te deel nie.
13 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuwe horisonne wink vir Vrystaatse sanger Rudo

“Die liedjie vat ʼn baie groot deel van my lewe saam. My vrou kom van Pretoria af, en nadat ek ʼn paar keer vir haar gaan kuier het, het ek vir haar gesê dat ek nie in die stad aard nie; sy moet haar tasse vir Clarens pak.”
8 Jul 7 min

Snit kry ‘nuwe wiele’ vir Afrikaans 100

“Ek wou nooit in Afrikaans skryf nie, want ek was bang om die taal aan te vat. Al is dit my moedertaal, moes ek leer hoe om daarin te skryf en ek moes oefen, want om te kan sing en skryf is vaardighede wat jy kan verbeter.”
3 Jul 8 min