Woord vir Vandag_13 Oktober 2024

Loading player...
Een van die grootste uitdagings deesdae is om gewortel te bly in Christus, terwyl die tyd verby spoed. Hoe bly ons gefokus op Sy wil vir ons lewens terwyl ons deur die vreugdes en hartseer van die lewe leef? Deur op Sy Woord te fokus! Tye het dalk verander maar God se Woord bly dieselfde. Die Woord vir Vandag-oordenkings verskaf daagliks 'n 'lamp vir jou voete en 'n lig op jou pad'.

Die Woord vir Vandag daaglikse oordenkingsboodskappe is ontwerp om jou met die Woord van God aan te moedig. Kort, inspirerende daaglikse boodskappe fokus jou aandag op Hom en voorsien jou van Bybelse geestelike ondersteuning wanneer jy dit die nodigste het
13 Oct 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Word for Today - 16 Jan 2025

“Everything else is worthless when compared with the infinite value of knowing Christ Jesus my Lord.” Philippians 3:8 NLT God is at work! The experiences you had before you committed your life to Christ, including things you regret, can be redeemed, and put to good use. Before Paul met Christ…
15 Jan 2 min

Word for Today - 15 Jan 2025

“For even Satan disguises himself as an angel of light.” 2 Corinthians 11:14 ESV Knowing the counterfeit from the genuine In 2 Corinthians 11, Paul reveals four ways in which Satan works like a master counterfeiter. First, he supplies a counterfeit Saviour: “For even Satan disguises himself as an angel…
14 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 16 Jan 2025

“Ja, om Christus Jesus, my Here, persoonlik te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ‘n verlies beskou…” Filippense 3:8 NLV God is aan die werk! Die ervarings wat jy gehad het voor jy jou lewe aan Christus toevertrou het, insluitend dinge waaroor jy spyt is, kan…
15 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 15 Jan 2025

“…Die Satan self gee immers voor dat hy ‘n engel van die lig is.” 2 Korintiërs 11:14 NLV Onderskei tussen vals en eg In 2 Korintiërs 11, beskryf Paulus vier maniere waarop Satan soos ‘n meester vervalser te werk gaan. Eerstens verskaf hy ‘n vals Redder: ‘…Die Satan self gee…
14 Jan 2 min

Word for Today - 14 Jan 2025

“There is no fear in love [dread does not exist], but full-grown (complete, perfect) love turns fear out of doors.” 1 John 4:18 AMPC Throw out your fears When you were young and said a bad word, your parents may have threatened to wash your mouth out with soap. Well,…
13 Jan 2 min