Flip van der Merwe loop ook saam met die Woord

--:--
Johann Els gesels met eertydse Radiokansel aanbieder, Flip van der Merwe. Hy is outeur van die blog ccm.co.za en ons gesels oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Sy sessie gaan oor “Wat is die Bybel, waar kom dit vandaan, en kan ons dit vertrou?"
17 Sep 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Selby Williams - Hier is ek

“Vergifnis is ’n proses wat ’n mens elke dag moet kies om in te loop,” so verduidelik Selby Williams, ’n 2022- Crescendo-finalis, oor die oorsprong van sy lied “Hier is ek.” Johann Els wil vanmiddag sy storie hoor.
9 Oct 10AM 11 min

Kalaharistories: Geveerde vergifnis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Geveerde…
10 Oct 11AM 7 min